
GRAAD 12-LEERDERS IN DIE AKADEMIESE TOP 10: KWARTAAL 1
Baie geluk aan die volgende graad 12-leerders wat die Top 10 vir akademiese prestasie behaal het: 1. Henco Potgieter - 93,86 % 2. Kimé Steenkamp - 85,57 % 3. Vanessa Lourens - 85,14 % 4. Vianette de Kock - 84,29 % 5. Haylee Bronkhorst - 83,86 % 6. Michelle Lubbe - 82,86 % 7. Lowell Bezuidenhout - 82,29 % Ane Ferreira - 82,29% 9. Dione Stoltz - 81,43 % 10. Kayla Branders - 80,57 % Ons is baie trots op julle uitnemende prestasie. #TOP10 #JansenAkademie #MX2022