Hoƫrskool Dr. E.G. Jansen

Apr 12, 2022

Binnehuise krieket

Baie geluk aan Adrian Ristow (0/16), Nico Steyn (0/18), en Marco Coetzee (0/18) wat van 27 Maart tot 2 April aan die Nasionale Junior Binnenshuise Kriekettoernooi deelgeneem het.

Hulle is gekies vir die nasionale span wat Suid-Afrika later vanjaar tydens 'n landwye toer gaan verteenwoordig.

#JansenTrots

    0