Dr. E.G. Jansen

Jan 27, 2020

Revue Oudisies: 27 Januarie 2020

Revue oudisies geskied vanmiddag by die Gallie Maree huis vanaf 14:15.
 

 

 
Indien dit jou 3e, 4e of 5e-jaar in die revue is kan jy slegs jou naam by juf. Keyser gaan opgee.
 

 

 
Alle suksesvolle kandidate se name sal naskool Donderdag, 30 Januarie op die aankondigings borde wees.
 

 

 
Die revue oefening sal Maandag 3 Februarie vanaf 17:00 tot 18:30 begin.
 

 

 
Jansengroete
 

 
Juffrou Keyser
 

 

 
#Revue2020 #RevueOudisies #JansenIs65Jaar

#Revue #KunsKultuur

    0