Dr. E.G. Jansen

Jan 12, 2020

Breë glimlagte, verligting en opwinding vir E.G. Jansen se Matrikulante!

Vandag het die matrikulante hulle uitslae by die skool kom afhaal.
 

 

 
Baie geluk aan elke matrikulant wat geslaag het! EGJ is baie trots op hulle en wens hulle net die beste toe vir hulle toekoms!
 

 

 
Hier is 'n paar foto's van die gebeurtenis.
 

 

 
#Matrieks2019 #TrotseJansen

#Matriek #Akademie #ALGEMEEN

    0