Dr. E.G. Jansen

Oct 24, 2019

Gasvrye Jansen

Daar is niks so lekker as 'n oggendtee in EGJ se hotelskool nie. Die gr. 11-leerlinge, wat Gasvryheidstudies as vak neem, se praktiese aanbieding was 'n fees van kleure en geure.
 

 

 
#GasvryheidByJansen #Oggendtee #Hotelskool

#Hotelskool #Akademie

    1