Gasvrye Jansen


Daar is niks so lekker as 'n oggendtee in EGJ se hotelskool nie. Die gr. 11-leerlinge, wat Gasvryheidstudies as vak neem, se praktiese aanbieding was 'n fees van kleure en geure. #GasvryheidByJansen #Oggendtee #Hotelskool

#Hotelskool #Akademie

0 comments

Recent Posts

See All