Dr. E.G. Jansen

Aug 22, 2019

BORG 'N PUTJIE @ R1000

Dit is met groot ongewondenheid dat ons u uitnooi om by ons Gholfdag betrokke te raak. Hierdie jaar is die tema Around the world in 18 holes... dis ‘n reis wat jy nie wil mis.
 

 

 
Vir enige navrae kontak:
 

 

 
Rudi Dames: 083 277 1347
 

 
Reghardt Botha: 082 940 2199
 

 

 
Dankie aan al die borge.

#Gholf #Sport #Fondsinsameling

    0