Dr. E.G. Jansen

Apr 8, 2019

WEN MET HOMECORP!

Die Jansen Bom-uitdaging by Laerskool Elspark
 

 

 
E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees!
 

 

 
Hier is 'n video geneem deur DigiTV by Laerskool Elspark tydens hulle kreet van 'Die Jansen Bom'.
 

 

 
Ons nooi almal uit om na die video te gaan kyk op DigiTV. Kliek net op hierdie skakel:
 

 

 
https://digitv.co.za/#/video/5810/8674/Vod
 

 

 
en 'like' hierdie Facebook 'post'.
 

 

 
Die skool met die meeste stemme wen 'n skootrekenaar en drukker geborg deur HomeCorp.
 

 

 
Die wenners sal op Radio Jakaranda aangekondig word die oggend van die opedag, 16 April 2019.
 

 

 
Formule Jansen. Die wedren na jou toekoms!
 

 

 
#FormuleJansen #DieJansenBom

#Opedag #Graad8

    0