Dr. E.G. Jansen

Mar 8, 2019

Gauteng Atletiek

Baie sterkte aan elke atleet wat vandag en môre aan die Gautengse Sekondêre Skole Atletiekbyeenkoms deelneem.
 

 

 
Saam julle opgewonde! Gaan vir goud!
 

 

 
#Atletiek2019 #AtletiekByJansen

#ATLETIEK #Sport

    0