Dr. E.G. Jansen

Jan 21, 2019

Netbalproewe: reëlings

Die O/14-proewe vind 21 Januarie plaas om 14:15.
 

 

 
Die O/15- tot tweedespan proewe is geskeduleer vir môre, 22 Januarie 2019 om 14:15.
 

 

 
Netbalgroete
 

 

 
#Netbal2019 #NetbalByJansen

#Netbal #Sport

    0