Dr. E.G. Jansen

Sep 25, 2018

Rugby: Nuus

Baie geluk aan ses van E.G. Jansen se rugbyspelers wat gekies is vir die Junior Barbarian Rugbyspan. Hulle vertrek op 27 September na Frankryk.
 

 
Van links na regs:
 
EW van der Merwe
 
Eben Hyman
 
Dwayne Hoffman
 
Marco van Aswegen
 
Ruaan van Aarde
 
Keenan Viljoen
 

 
#Rugby2018 #JansenIsTrots #BarbarianRugby 

#RUGBY #Sport

    0