Dr. E.G. Jansen

Aug 23, 2018

Landloop: Verdere Nuus

Baie geluk aan die volgende leerlinge wat deur is na die Gautengkampioenskappe wat op 1 September by Hoƫrskool Suiderlig in Vanderijlpark plaasvind.

#LandloopByJansen #OnsIsTrots

#Landloop #Sport

    0