Dr. E.G. Jansen

Aug 9, 2018

Atletiek: Verwelkom

Jansen verwelkom bekende middel- en langafstandafrigter mnr. Stefan Blunden by ons skool.

Stefan het reeds by die landloop ingeval en enige laer- of hoƫrskoolatlete wat by oefeninge wil inval, is welkom om ons atletiekorganiseerder, mej. Tizanne Fullard op 061 195 6329 te kontak.

#Sport #ATLETIEK

    0