Magda Scholtz

Jul 31, 2018

JANSIERAAD 2018 - NOOT VIR NOOT – AAND -16 JUNIE

Voorwaar ‘n aand van “great memories”. Die lekker saamkuier het beslis tot die vorming van heelwat nuwe vriendskapsbande gelei. ‘n Aand van lag, dans, sing en net “letting down your hair” – was beslis wat ons almal nodig gehad het. Beslis ‘ n funksie wat weer in die nabye toekoms sal plaasvind.

Baie dankie aan elke Jansieraadlid en ouer wat die aand ‘n sukses gemaak het. Julle positiwiteit en harde werk word waardeer. Niks was ooit te veel om te doen of te gee nie.

#NootVirNootByJansen #JansieRaad #LekkerLagKuierSaam

Nog foto's: Kliek hier

#Fondsinsameling #ALGEMEEN

    0