Chrizanne Pretorius

May 18, 2017

E.G. Jansen Skaakliga

E.G. Jansen se skaakspan speel teen Hoërskool Oosterlig en die volgende tellings is behaal:

O/18 wen 5 - 1
 

 
O/15 wen 4 - 2

Baie geluk - trots op julle !

Jansiegroete.

#Skaak #Sport

    0