Chrizanne Pretorius

May 10, 2017

Akademie Is Vir Ons Baie Belangrik

Hier is ons gr. 12-akademiese prestasies van 2016:

- 201 Onderskeidings
 

 
- 3 Leerders 7 A's
 

 
- 3 Leerders 6 A's
 

 
- 6 Leerders 5 A's
 

 
- Chris-Mari Halley: 3e in Ekurhuleni-Suid en onder die top 10 in Ekurhuleni. Beste vakprestasiein Afr. HT.
 

 
- André Meyer: Vaktoekenning vir Siviele Tegnologie
 

 
- Onderwysers: Topprestasie in Ekurhuleni-Suid: Rekeningkunde: me. Adri Cloete Drama: Mev Lilian Minnaar

Vakonderskeidings:

Afr. HT: 16
 

 
Eng. EAT: 24
 

 
Wiskunde: 8
 

 
Wiskunde Geleterdheid: 7
 

 
Fisiese Wetenskap: 10
 

 
Lewenswetenskap: 7
 

 
Rekeningkunde: 13
 

 
Ekonomie: 2
 

 
Drama: 2
 

 
IGO: 1
 

 
Siviele Tegnologie: 2
 

 
Geskiedenis: 1
 

 
Toerisme: 8
 

 
Gasvryheid: 2
 

 
RTT: 3
 

 
LO: 95

Jansiegroete.

#Akademie

    0