top of page

Akademie Is Vir Ons Baie Belangrik


Hier is ons gr. 12-akademiese prestasies van 2016:

- 201 Onderskeidings - 3 Leerders 7 A's - 3 Leerders 6 A's - 6 Leerders 5 A's - Chris-Mari Halley: 3e in Ekurhuleni-Suid en onder die top 10 in Ekurhuleni. Beste vakprestasiein Afr. HT. - André Meyer: Vaktoekenning vir Siviele Tegnologie - Onderwysers: Topprestasie in Ekurhuleni-Suid: Rekeningkunde: me. Adri Cloete Drama: Mev Lilian Minnaar

Vakonderskeidings:

Afr. HT: 16 Eng. EAT: 24 Wiskunde: 8 Wiskunde Geleterdheid: 7 Fisiese Wetenskap: 10 Lewenswetenskap: 7 Rekeningkunde: 13 Ekonomie: 2 Drama: 2 IGO: 1 Siviele Tegnologie: 2 Geskiedenis: 1 Toerisme: 8 Gasvryheid: 2 RTT: 3 LO: 95

Jansiegroete.

0 comments
bottom of page