Visie
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

.png)
Registreer vir Gr.8
Stap 1: Registreer aanlyn by die GDO:
https://www.gdeadmissions.gov.za/
Stap 2: Handig jou E.G. Jansen registrasievorm
(by die skool in), saam met die ondersteunende
dokumentasie.
Stap 3: Aanvaar die GDO se sms.
Stap 4: Jansen aanvaar die leerder dan as ‘n
volwaardige Jansie. Jansenkommunikasie sal
dan daarop volg.
2023

JANSEN GR. 8 REGISTRASIEVORM VIR 2023
Die E.G. Jansen registrasievorm sal as ‘n pdf-vorm van u rekenaar afgelaai kan word, wat dan elektronies of per hand voltooi kan word en tesame met ondersteunende dokumentasie aangestuur kan word na:
Me. C. Pretoruis/ Me. N. Odendaal by
NB: Onthou asseblief om eers hierdie vorm te stoor / 'save' na jou rekenaar of foon voordat jy dit elektronies invul.
Ondersteunende dokumentasie:
-
Afskrif van die leerder se jongste skoolrapport
-
ID-dokument van beide ouers
-
Bewys van adres
-
Geboortesertifikaat
Jansengroete.

ARENDSOOG

![]() | ![]() | ![]() | ![]() |
---|---|---|---|
![]() | ![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |