Visie
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Kennisgewings
Vrydae - verdaag tyd
2 Maart 2023 12:00:00
Algemeen
Geagte ouers, aangesien die atletiekseisoen nou amptelik verby is, sal die skool weer om 13:30 op Vrydae verdaag. LF de Beer