Untitled design (13).png

Kennisgewings

Skool verdaag om 12 uur, Vrydag, 5 Augustus 2022

4 Augustus 2022 06:00:00

Algemeen

Geagte ouers, in ag genome al die aktiwiteite wat reeds op Vrydag 'n aanvang neem, die langnaweek en ons buurskool wat vroeër sluit het ons dit goedgedink om ook om 12 uur op Vrydag, 5 Augustus te sluit. Geniet u langnaweek en ry veilig indien u reis. Jansengroete LF de Beer

56877141_2062940714011038_920776473558646784_o.jpg