Untitled design (13).png

Kennisgewings

Onderwêreld-opvoering

23 Mei 2022 11:30:00

AKADEMIE

Neem asseblief kennis:
ONDERWÊRELD-OPVOERING

Dinsdag, 24 Mei 2022, 12:00-14:00

Die gr 12’s se voorgeskrewe Afrikaanse roman, Onderwêreld deur Fanie Viljoen, word deur Andre Stolz Produksies in die skoolsaal opgevoer.
Dit is verpligtend vir al die matrikulante. R100pp.

56877141_2062940714011038_920776473558646784_o.jpg