Visie
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Kennisgewings
Krieketkennisgewing
10 Januarie 2023 10:30:00
Sport
KRIEKETKENNISGEWING:
Alle Jansenkrieketouers van 2023 (Graad 8 tot 12) word vriendelik uitgenooi om 'n belangrike krieketvergadering op Donderdag,12 Januarie 2023, om 19:00 in die skoolsaal by te woon.
Groete.
Mnr Jannie Groenewald