Visie
Ons onderneem om deur middel van ‘n hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde personeelkorps die beste en mees effektiewe opvoeding en opleiding aan al ons leerders te voorsien sodat hulle, hul volle potensiaal op akademiese, kulturele, sport- en leierskapgebied kan bereik.
Ons streef altyd na uitnemendheid. Ons doel is om energieke, gelukkige jongmense, wat produktiewe en funksionele burgers kan wees, aan die samelewing te lewer.

Kennisgewings
GEWONE KLERE VRYDAG 6 MEI 2022
5 Mei 2022 12:30:00
ALGEMEEN
Leerders mag môre gewone klere dra om dankie te sê vir hul harde werk tydens ons opedag. Jul sal ook 'n kans kry om foto's by die "photobooth" te neem tydens pouse. Die reëls van die tipe klere wat gedra mag word geld steeds.