top of page
Untitled design (13).png

Kennisgewings

Bomdreigement

Geagte ouers, ons is bewus van die bomdreigemente wat die rondte doen. Ons het geen dreigement ontvang nie en ons leerling is veilig. Die polisie is ook hier. Daar is geen rede tot paniek nie. Ons gaan as voorsorg die skool se hekke sluit. LF de Beer

56877141_2062940714011038_920776473558646784_o.jpg
bottom of page