BORGE IS BELANGRIK: East Rand Toyota

January 3, 2020

East Rand Toyota is 'n toonaangewende Toyota-handelaar wat beoog om die behoeftes en verwagtinge van kliënte te oortref deur bekostigbare motorvoertuie en gepaardgaande produkte van uitstaande gehalte en buitengewone diens in die Gautengse mark te bied.
.
Betrokkenheid in die gemeenskap word erken as 'n sosiale verantwoordelikheid en East Rand Toyota ondersteun graag projekte wat 'n bydrae maak.

Kontak East Rand Toyota op 010 822 1826 vir verdere navrae.

https://web.facebook.com/eastrandtoyota/
https://www.eastrandtoyota.co.za/

Baie dankie aan East Rand Toyota vir die putjieborg bydrae tot E.G. Jansen se gholfdag.

#BorgeIsBelangrik #EastRandToyota 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 27, 2020

January 27, 2020

January 23, 2020

January 23, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.