BORGE IS BELANGRIK: Eskort Butchery - East Rand Mall

January 2, 2020

Eskort Butchery in East Rand Value Mall bied die Oos-Randse koper 'n unieke Eskort-handelsmerkervaring.

'n Heerlike verskeidenheid vars, gerookte en verwerkte produkte van Eskort-gehalte. Daar is 'n biltong-kroeg, 'n heerlike wegneemete-toonbank, diensitems soos kaas, koeldrank en 'n verskeidenheid souse en speserye. Alles in 'n moderne, skoon omgewing met vriendelike personeel en baie veilige parkeerplek.

Kontak Eskort Butchery op 010 600 0387 vir verdere navrae.

https://web.facebook.com/EskortButcheryEastRandValueMall/

Baie dankie aan Eskort Butchery vir die putjieborg bydrae tot E.G. Jansen se gholfdag.

#BorgeIsBelangrik #EskortButchery 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 27, 2020

January 27, 2020

January 23, 2020

January 23, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.