BORGE IS BELANGRIK: Civilpro Engineering Solutions PTY (Ltd)

December 19, 2019

Civilpro Engineering Solutions PTY (Ltd) bied spesialisadvies- en ontwerpdienste aan.

Hulle dienste wissel van grootskaalse grondwerke van nuut-beplande ontwikkelings, algemene siviele ingenieurswese, infrastruktuurontwikkeling, strukturele ontwerp en vooraf-vervaardigde ingenieurswese.

Hulle nuutgestigte konstruksie- en projekbestuurafdeling bestaan ​​uit 'n span met meer as 15 jaar ondervinding in die konstruksiebedryf.

Deel van hierdie span bestaan uit vier oud-Jansie leerlinge: Coenraad Groenewald (Groep Uitvoerende Hoof), Justin Theron (Projekdirekteur-Konstruksie), Shaun Theron (Besturende Direkteur-Konstruksie) en Werner Booyens Projekingenieur (Konsulteerend).

Kontak Civilpro Engineering Solutions PTY (Ltd) op 083 226 2567 / 010 123 4567 of via info@civilpros.co.za vir verdere navrae.

http://www.civilpros.co.za/
https://web.facebook.com/civilpros/

Baie dankie aan Civilpro Engineering Solutions PTY (Ltd) vir die putjieborg bydrae tot E.G. Jansen se gholfdag.

#BorgeIsBelangrik #CivilproEngineeringSolutions 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 27, 2020

January 27, 2020

January 23, 2020

January 23, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.