Nog 'n Golden Key

November 28, 2019

Oud-Jansies Monique Gouws ontvang 'n Golden Key-lidmaatskap by Universiteit van Pretoria!

Lidmaatskap is slegs op uitnodiging en is uitsluitlik op akademiese meriete gebaseer. Lidmaatskap is beperk tot die top 15% van graadstudente, van alle dissiplines, wat ten minste een jaar van studie voltooi het.

Die Golden Key is 'n internasionaal erkende, nie-winsgewende organisasie wat geaffilieer is met meer as 400 universiteite in Australië, Kanada, Indië, Maleisië, Nieu-Seeland, Suid-Afrika, die Bahamas en die Verenigde State.

Baie geluk Monique, E.G. Jansen is baie trots op hulle!

#AkademieByJansen #OudJansies 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.