GHOLFDAG: Action Coach Prysborg

November 25, 2019

Die bestuur van 'n besigheid kan 'n baie eensame plek wees. Daar is spanning om die onderneming te bedryf, om na die personeel om te sien, om te verseker dat salarisse betaal word en om volhoubaarheid en konstante groei te verseker.

Soms is u net so besig om in die onderneming te werk dat geleenthede om die onderneming te verbeter en te laat groei nie raakgesien word nie.

Action Coach kan met u kom gesels om te kyk hoe ons u kan help om u doelwitte te bereik.

Kontak Elsa Groenewald op haar selfoon 082 321 7704 of epos elsagroenewald@actioncoach.com vir 'n gratis assessering.

Baie dankie aan Action Coach vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag.

https://elsagroenewald.actioncoach.com/

https://web.facebook.com/BusinessCoachElsa/


#BorgeIsBelangrik #ActionCoach 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.