RUGBYDOGTERS WEN 7'S

November 18, 2019

Baie geluk aan ons rugbydogters wat Saterdag 16 November hulle eerste IC Nissan Meisies 7's toernooi gewen het. Die finale wedstryd telling was 40-15.

Die deelnemende skole op die dag was:

Hoërskool Stoffberg
Hoërskool Dr. E.G. Jansen
Hoërskool Johan Jurgens
Hoërskool Noordelig
Hoërskool John Vorster

#Rugby2019 #RugbyByJansen #RugbyDogters #SuperTrots

Dankie aan Manie du Plessis vir hierdie pragfoto's van al die rugbyaksie! 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.