Voortrekkers by Jansen

November 15, 2019

Baie geluk aan Chantezé Marais, 'n gr. 11-leerling by E.G. Jansen. Sy is Saterdag 9 November verkies tot Kommando Jeugleier van die Susan Badenhorst Voortrekker Kommando.

Donovan Marais, ook 'n gr. 8-leerling van E.G. Jansen het 'n totaal van R1222.43 ingesamel vir Arthur, die renoster wat die Voortrekkers aangeneem het tydens die "Renoster Red is Vet Pret" fondsinsameling.

#JansenPresteerOral #RenosterRedIsVetPret #Voortrekkers 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.