Suzaan vat Eersteplek

November 8, 2019

Verlede Saterdag, 26 Oktober 2019, was dit die jaarlikse Interskole Karate Kampioenskappe vir alle karate style by die Portugese Saal in Turffontein.

Suzaan Botha het weereens uitgeblink en eerste plekke behaal in beide die kumite en kata. Baie geluk met hierdie prestasie!

#Karate2019 #SportByJansen 

 

 

Tags:

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

MATRIEKAFSKEIDFOTO'S: 2019

November 18, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 18, 2019

November 18, 2019

November 15, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.