PRYSUITDELING 2019 -KULTUUR EN AKADEMIE

November 8, 2019

Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019.

SENIOR - SPESIALE TOEKENNINGS

Beste Senior Kunswestrydpresteerder 2019:
Zenobia Strydom

Beste Senior Redenaar 2019:
Zenobia Strydom

Die Bekkigste Leerder 2019:
Vian Smit

Beste Senior Spanredenaars 2019:
Danandie Kroukamp
Jeandre Nel
Charleen du Plessis
Zenobia Strydom

Beste gr.12 – leerder, Rekeningkunde 2019:
Carlie Basson

Beste Taalvaardigheid in Graad 12:
Bernice Swartz

Beste gr.12 – leerder, Natuurwetenskappe 2019:
WP Myburgh

Gr.12 – leerder, Gasvryheid (meeste ure) 2019:
Roan Minnaar en Etienne Koortzen (Foto uitstaande)

Top gr.12 – studeer aan UP in 2020:
Simoné Bence

SENIOR - TOP TOEKENNINGS

Senior Kultuurseun 2019:
Jayden Roux

Senior Kultuurdogter 2019:
Zenobia Strydom

Graad 12 – Akademiese Toppresteerder 2019:
Simoné Bence

DUX – leerling – 2019:
Simoné Bence

#KunsEnKultuur2019 #Akademie #Toekennings 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

MATRIEKAFSKEIDFOTO'S: 2019

November 18, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 18, 2019

November 18, 2019

November 15, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.