JANSEN TV SAAI UIT: PRYSUITDELING 2019
October 9, 2019
Hierdie jaar se prysuitdelingsaande op 9 en 10 Oktober word direk uitgesaai deur EGJ se populëre Jansen TV! Wees deel van die verrigtinge vanuit die gemak van jou sitkamer.
DigiTV is verantwoordlik vir die opname en uitsending.
#Prysuitdeling2019 #DigiTV #JansenTV
