Afskeid van die Jansieraad 2019.

October 9, 2019

Sekere funksies vind tradisioneel by E.G. Jansen plaas. So 'n funksie is die jaarlikse afskeidsfunksie wat deur die Jansieraad aangebied word vir die onderwysers en werknemers.

Hierdie jaar was ook nie 'n uitsondering nie. Die personeel is op 3 Oktober in die skoolsaal getrakteer met 'n piekniek en heerlike versnaperinge, terwyl afskeidsboodsappe aangehoor is.

Dankie aan die Jansieraad van 2019 vir hierdie heerlike bederf. 'n Spesiale dankie aan die volgende borge van die geleentheid:
George's Bread & Co.
Infinite Creations
Lekker by Concordia

Baie dankie weereens aan juf. Maryna Smith vir hierdie pragtige foto's van die geleentheid.

#Jansieraad2019 #LeiersByJansen #BorgeIsBelangrik 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.