GHOLFDAG: Market Car Sales Prysborg

October 7, 2019

Market Car Sales, in die hartjie van Boksburg, is 'n klein gebruikte motorhandelaar met uitstekende persoonlike diens.

As u 'n motor by ons koop, sal dit 'n moeitelose en aangename proses wees. Ons reeks gebruikte motors is gehalte-gewaarborg.

Besoek Market Car Sales in Rietfonteinweg en ook in Trichardtweg. Ons verkoopspan het baie jare se gesamentlike ervaring op die gebied van gebruikte voertuie wat u verseker van gemoedsrus om 'n gebruikte motor deur ons te koop.

Kontak tel nommers:
BEYERS PARK: +27 11 894 3101
JANSEN PARK: +27 11 823 4339

Baie dankie aan Market Car Sales vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag.

https://marketcarsales.co.za/

#BorgeIsBelangrik #MarketCarSales 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.