The Clique Café

October 1, 2019

19 September 2019 het die Jansieraad 2020 ‘n lekker buffet ontbyt gaan nuttig by Clique Cafe, voor hulle gaan help regmaak het vir die matriekafskeid 2019, by Thabong Joy For The People.Watter aangename oggend met ’n heerlike ontbyt was dit nie. Die seuns het nie net 2 keer gaan opdis nie, maar sommer 3 tot 4 keer.

Baie dankie aan Bedelia Piek en haar span wat ons die oggend op die hande gedra het. Dit word opreg waardeer.

Indien jy kos van hoogstaande gehalte en uitstekende diens soek, is dit die plekkie om te besoek.

The Clique Café
Hibiscus Sentrum
Noordrandweg ( Reg langs Kota Joe) 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.