Sprei jou vlerke.... WELKOM BY JANSEN!

September 25, 2019

Voornemende ouers en graad 8's van 2019.

'n Graad 8-leerder se eerste tree tot die hoërskool is ‘n groot gebeurtenis. Hoërskool het weer ander uitdagings as die laerskool en daarom glo Hoërskool Dr. E.G. Jansen in 'n inligtingsaand.

'n Ingeligte leerling is ook 'n gelukkige leerling...

Ons hou 'n inligtingsaand op 15 Oktober 2020 om 19:00 in die skoolsaal van Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Tydens hierdie geleentheid word al die aspekte aangaande ‘n leerder se graad 8-jaar bespreek.

Alles en nog wat oor 2020...Sien jou daar!

Jansengroete.

Registreer asseblief by:
https://www.egjansen.co.za/wat-gebeur-by-jansen 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.