O/17-sewes wen Valkefinaal!

September 17, 2019

Beide die O/15- en O/17-sewes spanne het hierdie jaar deurgedring na die Noordvaal Sewes-finaal by Hoërskool Menlopark.

EGJ is trots om aan te kondig dat die O/17-span die Noordvaal Sewes-toernooi kampioene is. Die span het op 'n dramatiese wyse die verdedigende kampioen, Monument van Krugesrdorp, met 24-19 na ekstra speeltyd in die eindstryd verslaan.

Lees die artikel deur Hannes Nienaber vir meer besonderhede:

http://www.schoolofrugby.co.za/news/10297-die-jansen-bom-tref-monnas-om-die-noordvaal-sewes-te-verower

#Rugby2019 #RugbyByJansen 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.