REDENAARS - GAUTENG - LANDSFINALE

September 13, 2019

Die volgende leerlinge het EG JANSEN op 7 SEPTEMBER 2019 by die landsfinale verteenwoordig.

SPANREDENAARS:

GRAAD 8 – SPAN (Denise van der Merwe, Jordan Coetzee, Zivan Potgieter en Jaydon de Bruin)

GRAAD 9 -SPAN ( Joanique du Toit, Vianette de Kock, Kime Steenkamp en Ruan Tredoux)

GRAAD 11/12 – SPAN ( Danandie Kroukamp, Zenobia Kruger, Charleen du Plessis en Jeandre Nel)

INDIVIDUELE REDENAARS:

AFRIKAANS ONVOORBEREID
Kime Steenkamp - gr.9

AFRIKAANS VOORBEREID
Joanique du Toit - gr.9
Zenobia Kruger - gr.10
Alyssa Trahms - gr.11
Danandie Kroukamp - gr.11
Charleen du Plessis - gr.12

Ons Jansies het weer eens uitstekend presteer. Die uitslae was as volg.

GRAAD 9 - SPANREDENAAR - ALGEHELE WENNERS

JOANIQUE DU TOIT - ALGEHELE WENNER AFRIKAANS VOORBEREID

GRAAD 8 – SPANREDENAARS - EINDIG TWEEDE

GRAAD 11/12 – SPANREDENAARS - EINDIG TWEEDE

KIME STEENKAMP – EINDIG TWEEDE AFRIKAANS ONVOORBEREID

VIANETTE DE KOCK - GRAAD 9 gaan EG JANSEN in OKTOBER by die OPPIE TONG AF - LANDSFINALE
verteenwoordig. Baie sterkte , Vianette.

Welgedaan Jansies. Baie trots op julle!

Mev. Magda Scholtz
Redenaarsorganiseerder 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!

November 8, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 15, 2019

November 8, 2019

November 8, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.