EGJ is passievol oor hokkie!

September 7, 2019

Hokkie is die 3de gewildste sportsoort ter wêreld, naas sokker en krieket. Ware hokkie-aanhangers bly by die sport uit suiwer passie en liefde vir die spel, en dis hoe E.G. Jansen voel oor hokkie...ons is DOL OOR HOKKIE!

Die 2020-hokkiespelers, seuns en dogters, wat na E.G. Jansen toe kom, moet asseblief hulle kontakbesonderhede aanstuur sodat daar reëlings getref kan word vir voorbereiding ens.

Kom gesels gerus oor jou passie vir hokkie.

Jansengroete
Eon Thiart
Hokkiedirekteur

Selfoon: 078 660 6234
e_thiart@hotmail.com

https://www.egjansen.co.za/hokkie 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!

November 8, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 8, 2019

November 8, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.