REDENAARSKUNS:

August 22, 2019

EG Jansen het op 17 Augustus 2019 deelgeneem aan die ATKV – Suid-Gauteng Spanredenaars by Hoërskool Marais Viljoen. Ons leerlinge het weereens uitstekend presteer. Ons is baie trots op hulle.

Die uitslae was soos volg:

• Graad 8-span ( Jaydon, Denise, Jordan en Zivan) eindig tweede..
• Graad 9-span (Vianette, Joanique, Kime en Ruan) eindig eerste.
• Senior Span 1 ( Alyssa, Marco, Done en Jaydon) eindig vierde.
• Senior Span 2 ( Danandie, Charleen, Jeandre en Zenobia) eindig vyfde.

Oms graad 9-span ontvang dan ook balkies by die gala-aand wat op 21 Augustus plaasgevind het.

Baie dankie aan elke ouer wat hulle so ondersteun en mev. M du Plooy vir al haar hulp en insette. Dit word opreg waardeer.

Mev. M. Scholtz
Redenaarsorganiseerder 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.