LANDLOOP: NUUS

August 22, 2019

E.G. Jansen se landloopatlete is baie besig in 2019.

Baie geluk aan Cayde de Waal wat 2e geëindig het in die uitmergelende Spartan Warrior wedren.

Die J.A.C. vaar ook baie goed by die CGA Kampioenskappe op 17 Augustus. Die volgende atlete kwalifiseer dan ook vir SA's:

Junior Mans (2000 & 2001) 2KM, 3, Toko Dany, 06:02
Jeug Mans (2002 & 2003) 2KM, 3, Nel Francois, 06:42
Seuns O/17 (2002) 6KM, 3, Brown Antonio, 19:29
Dogters O/15 (2004) 4KM, 4, Stoltz Corlize 15:32

Baie geluk met julle prestasies! E.G. Jansen is trots op julle.

Foto's: Cayde de Waal, Antonio Brown, Corlize Stolz

#Landloop2019 #LandloopByJansen 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.