Jukskei: Resultate na Oos-Gauteng toernooi.

August 22, 2019

Saterdag, 17 Augustus was die Jukskei finaal van Oos-Gauteng. Die O/16-seuns eindig 2e. Jayden, Michael en Armand is as uitblinkers aangewys.

Die O/19-gemengde span eindig algeheel 4e.

Baie geluk aan die Jukskeispanne met hulle resultate.

#Jukskei2019 #SportByJansen 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!

November 8, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 15, 2019

November 8, 2019

November 8, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.