BORG 'N PRYS

August 22, 2019

As deel van Hoërskool Dr. E.G. Jansen se fondsinsamelingsveldtog, word ‘n Gholfdag op 11 September 2019 by die Benoni Country Club aangebied.

Hierdie jaar is die tema Around the world in 18 holes... dis ‘n reis wat jy nie wil mis.

Vir enige navrae kontak:

Rudi Dames: 083 277 1347
Reghardt Botha: 082 940 2199

Dankie aan al die maatskappye wat tot dusver pryse geskenk het. 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!

November 8, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 15, 2019

November 8, 2019

November 8, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.