Hokkie eerstespan ligawenners op pad na Noordvaal!

August 9, 2019

E.G. Jansen is trots op die eerstespan hokkiedogters wat nie net hulle liga gewen het nie, maar ook oppad is na die Noordvaal hokkietoernooi. Die reeks word in Potchefstroom vanaf 8-10 Augustus by Noordwes Universiteit aangebied.

Baie sterkte aan elke speler!

#Hokkie2019 #HokkieByJansen 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 23, 2020

January 23, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.