Atlete deur na D6!

August 9, 2019

Boksburg kampioenskappe, 6 Augustus 2019

Baie geluk aan die volgende J.A.C. Liga 4-landloopwenners! Al die atlete van E.G. Jansen kwalifiseer vir die D6-toernooi op 23 Augustus.

Senior dogters:

Megan Oosthuizen - Eerste plek
Danae Blunden - Tweede plek
Alyssa Trahms - Vierde plek
Desire Labuschagne - Agtste plek

Junior dogters:

Corlize Stolz - Eerste plek
Tinike Blunden - Tweede plek
Tarisha Maritz - Derde plek
Ciara Blunden - Vierde plek
Anke Swanepoel - Vyfde plek

Senior seuns:

Antonio Brown - Eerste plek
Cayde de Waal - Tweede plek
Dirk Wijnbeek - Derde plek
Charl Oelofse - Vierde plek

Junior seuns:

Jaco Steenkamp - Tweede plek
AJ Meyer - Vyfde plek
Kataan Scherman - Sesde plek
Jaques Steyn - Sewende plek

#Lanloop2019 #LandloopByJansen 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

BELANGRIKE DATUMS VIR GRAAD 8'S

January 8, 2020

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

January 23, 2020

January 23, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

January 14, 2020

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.