Hierdie Saterdag op Jansen TV:
July 24, 2019
Kom kyk saam na die regstreekse uitsending van die Virsekerbeker rugbywedstryde teen Menlopark hierdie Saterdag, 27 Julie 2019.
Wedstryde begin om 08:00.
Baie sterkte aan die deelnemers!
#JansenTV #DigiTV #Rugby2019
