E.G. Jansen se eie Robin Hood!

July 24, 2019

By EGJ is daar leerlinge wat presteer in verskeie rigtings. Louise Matthysen, 'n gr. 12-leerling, het Saterdag, 20 Julie, deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse 3D Boogskutters kompetisie in Springs.

Die kompetisie behels 20 teikens, 1 pyl per teiken. Die hoogste telling wat per teiken verdien kan word is 11 punte. Louise wen die "Female youth"-afdeling met 'n telling van 160, waarvan sy 4 teikens met 11 punte elk wen.

Louise neem lesse by Dynamics Archery in Springs, by afrigter Me. Grietjie Poolman. Me. Poolman het self 4 Suid-Afrikaanse rekords in boogskuttery.

Wat 'n skieterinde prestasie!

#Boogskut2019 #SportByJansen 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Tags:

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

JansenTV terugflits: Pom-Poms Video

November 28, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

December 2, 2019

December 2, 2019

November 28, 2019

November 25, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.