Cayden wen met 'n uitklophou!

July 12, 2019

Cayden (Truter) Webb, 'n graad 11-leerling van E.G. Jansen, het sy professionele boksgeveg gewen met 'n uitklophou in die eerste ronde! Die boksgeveg deur Punch Club Promotions het op 29 Junie plaasgevind by die John Barable Saal.

Hy het as die "two-time" S.A Amateurs bokskampioen met geen verliese geëindig.

#Boks2019 #SportbyJansen 

 

 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Top Nuus

Oud-leerlinge presteer vir Southern Kings!

November 8, 2019

1/10
Please reload

Onlangse Artikels

November 15, 2019

November 8, 2019

November 8, 2019

Please reload

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.